جمع التبرعات 15 سبتمبر 2024 – 1 أكتوبر 2024 حول جمع التبرعات

Die dood en die lewe hierna: 3 boeke in een

Die dood en die lewe hierna: 3 boeke in een

Isak Burger
كم أعجبك هذا الكتاب؟
ما هي جودة الملف الذي تم تنزيله؟
قم بتنزيل الكتاب لتقييم الجودة
ما هي جودة الملفات التي تم تنزيلها؟
Die lewe ná die dood is oneindig belangrik – ons gaan die res van ons bestaan daar deurbring. Jou keuse nóú sal bepaal of jy kan uitsien na die wonder van die hemel ... of moet vrees vir die verskrikking van die hel.
Mense is baie ingestel op die lewe hier en nou. Niemand wil regtig oor die dood dink of daaroor praat nie. Maar as ’n geliefde sterf, verander hierdie siening radikaal en wil jy weet wat alles gebeur.
Daar is talle vrae oor die dood, soos ...
■ Is elkeen se sterfdatum vooruitbepaal?
■ Wat gebeur net voor jy jou laaste asem uitblaas?
■ Wat ervaar jy wanneer jy sterf en waar is jy net daarna?
■ Hoe lyk die hel en moet gelowiges bang wees om daar te beland?
■ Hoe sal dit wees om vir ewig by Jesus te wees?
■ Kan mense ná selfdood hemel toe gaan?
Kry antwoorde op baie van jou vrae. Hierdie is jou 3-in-1-gids oor wat met jou gebeur net voor en net na die dood, en hoe dit in die hemel sal wees. Dit is ’n moet-hê vir elke Christen!
Die dood en die lewe hierna beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê ’n gelowige kan verwag tydens die dood en in die lewe daarna. Die boek ontrafel die vele geheime en die misterie van doodgaan, en praat reguit teen onbybelse beskouings.
عام:
2017
الناشر:
Carpe Diem Media
اللغة:
afrikaans
ملف:
EPUB, 395 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2017
إقرأ علي الإنترنت
جاري التحويل إلى
التحويل إلى باء بالفشل

أكثر المصطلحات والعبارات المستخدمة